Surf in English
VOORKANT
Voorblad
Te Koop
Tariewe
Admin
DOONSIDE
No 1405
No 1307
No 1109
No 1104
No 1009
No 904
No 801
No 508
No 405
No 403
No 208
Villas Del Mar
No 2
No 6
No 11
SKAKELS
Holiday rentals
Cape Town
Fasiliteite.
Tariewe.
Aanwysings.
Shangri La Fotos.
.
Villas Del Mar Fotos.
.
Kontak besonderhede.
WOONSTELLE te KOOP - Klik HIER
AANWYSINGS:
Vanaf JHB en die N3
Neem die N2 Suid (hoofweg rigting Durban na Port Shepstone)
U kry onder andere die afritte vir Internasionale Lughawe, Prospecton, (Amanzimtoti) KINGSWAY en (Amanzimtoti) ADAMSWEG.
Ry
verby
die
Adamsweg-afrit
, oor die Manzimtoti-rivier.
Ry teen die opdraend op,
verby
'n
maroon bordjie "Doonside/Warner Beach
".
Neem
die (
Kingsburgh) SEADOONWEG
afrit 'n paar honderd meter verder.
Draai
links
by eerste robot, (die pad draai dan effens)
Draai weer
links
by volgende robot,
Ry nou
REGUIT
oor die brug in die rigting van die woonstelblokke.
Draai
regs
by die toegee-teken (T-aansluiting).
Volg dan die straat - verby St. Anton, Belfry Towers (op u linkerhand), ens. om die draai.
Ry oor die Stopstraat - tot by Shangri-La op linkerhand. Parkeer enige plek in die parkeer area.
Die see behoort voor u te wees (net agter die bome wat die strand en die woonstelblok skei).
Die woonstelblok se ingang is aan u linkerkant (net langs die parkering se ingang).
Daar is ook 'n ander ingang aan die westekant van die gebou, maar u is welkom om direk langs die parkeer-area in te gaan.
Volg verder die instruksies op my ontvangserkenning van u deposito.