Surf in English
VOORKANT
Voorblad
Te Koop
Tariewe
Admin
DOONSIDE
No 1405
No 1307
No 1109
No 1104
No 1009
No 904
No 801
No 508
No 405
No 403
No 208
Villas Del Mar
No 2
No 6
No 11
SKAKELS
Holiday rentals
Cape Town
Fasiliteite.
Tariewe.
Aanwysings.
Shangri La Fotos.
.
Villas Del Mar Fotos.
.
Kontak besonderhede.
WOONSTELLE te KOOP - Klik HIER
Fasiliteite
Fasiliteite
binne
die
Shangri La
kompleks
Onderdak parkering vir u motor .
Swembad en braai-area assook 'n baba-swembad.
'n Kafee binne die kompleks waar u die algemene benodighede kan koop, bv brood, melk, koerant, versnaperings, strand sambrele ens.
Munt-wasmasjiene en droër.
24 uur Sekuriteits wagte en veiligheidsdeure wat deur hulle gemonitor word.
Fasiliteite
buite
die
Shangri La
Kompleks
Genoegsame parkering buite die kompleks vir besoekers .
'n Lewensredders klub (een op elke strand) wat deur vakansie tye beman word.
Twee uitstekende en skoon swemstrande (Doonside, en Warner strand is binne stapafstand)
'n Gety poel om in te rus as die branders u te moeg maak.
Storte op die strand om die sand van u lyf af te spoel.
Inkopie sentrums, dokters kamers en verskeie ander winkels binne kort ry-afstand vanaf die kompleks
Haainette, sodat u veilig kan swem.