Surf in English

TOP WOONSTELLE TE KOOP

Lus om u eie plekkie by die see te besit?

Salie is ook die eiendoms agent vir die volgende woonstelle:

 
No
Prys
Kommentaar
Kamers
208
R 950,000

Naby die grond bly maar die beste, want. .

  • (Shangri La Blok)
  • Geen gewag vir die hysbak .
  • Naby die grond
  • Vinnig by die kar of die braai.
2 Slaapkamer
  1406 R900,000

(Shangri La Blok)
Nuut op Lys !
Goedkoop!!!

2 Slaapkamer
  1008 R 1,050,000
(Shangri La Blok)
Meubels onderhandelbaar,
maar wasmasjien, skottelgoed masjien en yskas/vrieskas is ingesluit.
2 Slaapkamer
  1709 R1,500,000 Op einde van gang 3 slaapkamer
 
  505
R 1,200,000
(Shangri La Blok) 3 Slaapkamer
905
R 1,400,000
(Shangri La Blok) 3 Slaapkamer
405 R1,000,000 (Shangri La Blok) 3 Slaapkamer

As u n winskopie soek. Nou is die tyd!

Wil u eers sien hoe dit lyk?
Wel, boek 'n vakansie deur Salie en daarna kan jy 'n ingeligte besluit maak!
Shangri La woonstelle bly maar wenners en is die TOP woonstelle in en naby Amanzimtoti