Surf in English

Woonstel 801

Waar geleë: Shangrila Blok by Dooneside Strand (Net 2km vanaf Amanzimtoti)

Woonstel Tipe:
3 Slaapkamer

Badkamers:
2 Volledige Badkamers met 'n afsonderlike stort.

Uitsig:
180 grade uitsig oor die see, strand en lagoon.
Beslis die beste uitsig wat u uit
Shangri-La kan kry.

(BAIE ruim sitkamer)

Ontspanning:
74 cm Stereo Tv met DStv en DVD speler

Kommentaar
Balkon so groot soos 'n dubbel motorhuis, van waar u 'n 180 grade uitsig op die see het.

Kroegtoonbank waarby 12 mense kan sit en eet , en die helfte van hulle kan nog die see sien van waar hulle sit.

NB: Veilige onderdak parkeerplek vir TWEE motors by hierdie prag-woonstel.

Die woonstel het ook die volgende:
- brandkluis,
- twee strandstoele,
- dakwaaiers in elke slaapkamer,
- waaier in leefarea.