Waar geleë: Villas Del Mar by Warner Beach
Kommentaar
Ten volle toegeruste eenheid met lug reëling en 180 grade see-uitsigte vanaf die balkon en al die kamers
Slaap 6 grootmense en 2 kinders.
Perfekte plek om bietjie te ontspan weg van die stad se geraas met die see se lied om jou te sus.
Alle linne behalwe strand handoeke word voorsien.
Binne loopafstand vanaf restaurants and inkopie sentrums
Die golfbaan is 'n kort entjie daarvandaan.
Voorwaardes
- Geen enkellopende sosiale groepe.
- Studente moet ten minste een verantwoordelike ouer hê wat hulle vergesel.
- Geen diere toegelaat.
- Geen rook binne die eenheid.
- Geen dronkenskap, bakleiery of oornag besoekers.
Parkering slegs vir inwoners beskikbaar.
- Handoeke, breekware ens mag nie uit die eenheid verwyder word nie.
VERSIGTIG
Bestuur stadig binne die plek.
Daar is kinders wat daar speel
DSTV :
Bring jou eie dekodeerder en kaart.
Breekware en sleutel deposito word gevra.
Inkom tyd = 14h00
Uitgaan tyd = 10h00
Kontak Salie Beukes op
082-821-2601 vir besprekings en info.
|
||
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
||